Copywriters logo

Home | Copywriting Services | About Us | Clients | Freelance Copywriters | Contact Us

Copywriting

BTL Copywriting (Long Copy)
Website Copywriting
SEO Copywriting
ATL Copywriting (Conceptual)
DM Copywriting (Direct Marketing)
Internal Communications Copywriting
Editing and Proofreading
Press Releases
Online Journalism
Afrikaans Copywriting

Translation

Translation Service
English-Afrikaans Translations
Full List of Translation Languages

Get a Quote

Copywriting
Translation

Jobs for Freelancers

Join the Copywriters Collective

Articles and Tips

What is copywriting?
Copywriting Tips by freelance copywriters
What is Search Engine Optimization?
Copywriting vs. SEO Copywriting
Benefits of a freelance copywriter
Ready for any copywriting challenge

Afrikaans kopieskrif

Afrikaans leef. Dit skiet soos ‘n masjiengeweer koeëls uit die monde van Afrikaners en vloei glad uit die pen van moedertaalskrywers. Dit laat ons voel, dit laat ons oë swem van die trane, dit laat ons harte pyn van verlange en dit laat ons oopmond lag van vreugde.

Om in Afrikaans te skryf is 'n kuns. Dit is nie 'n gawe wat sommer gekweek kan word soos mooi sit, toemond kou of ordentlik 'Oom' en 'Tannie' sê nie. Laat jou webblad, bemarkings- en advertensiekopie dans en flankeer met jou teikenmark. Prikkel jou lesers se sintuie sodat hulle onwillekeurig die woorde hardop prewel en vir pure plesier die sinsnedes op hulle tong rond rol.

Praat. Ons luister.

click here to get a copywriting quote


Sitemap | Search Engine Optimization by Purple Cow | Copyright 2008